Michael Wayne

Michael Wayne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Anthony Morrison
Geboorte (1934-11-23)23 November 1934
Sterfte 2 April 2003 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Vervaardiger en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Wayne (23 November 1934 – 2 April 2003) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), McLintock! (1963), The Green Berets (1968), en McQ (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy